Die Bôrdienghuis - Breytebach Sentrum

Tuisblad/Tuisblad.html
 

Die Bôrdienghuis is 'n intieme venue by die Breytenbach Sentrum in die hartjie van Wellington. Daar word op 'n gereelde basis vertonings aangebied wat wissel van musiek tot kabaret en drama. Die venue is ook geskik vir troues, verjaardagvieringe, klein konferensies en produkbekendstellings. Verskeie boeke is al hier bekendgestel.

die bôrdienghuis
volgende aan die beurt

Vertonings begin 20:00. Heerlike pizzas word vanaf 18:00 bedien en ’n kontantkroeg is beskikbaar.

  1. Sien 2017 datums later

besprekings

Kontak gerus besprekings@breytenbachsentrum.co.za of 073 435 1022 vir meer inligting of besprekings.


Betalings kan in die volgende rekening gemaak word:

Rekeningnaam: Breytenbach Kultuursentrum.

Bank: Nedbank.

Tipe rek: Tjek.

Rekeningnr: 1029022739.

Verwysing: Bordienghuis – naam van vertoning.

Stuur bewys van betaling na teater@breytenbachsentrum.co.za

Cummings Gastehuis is die trotse verblyfborg van ons kunstenaars. As jy Wellington en die sentrum besoek, is dit die plek om jou kooi te bespreek.