0

TIENDE TUIN VAN DIGTERS IN OKTOBER 2021 IN WELLINGTON

Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) het op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober 2021 die 10de [...]

0

BREYTEN SE KUNSUITSTALLING SKEURSELS EN BOEK HOKHOKAAI FRAGMENTE

VIRTUELE BEKENDSTELLING VAN BREYTEN BREYTENBACH SE KUNSUITSTALLING SKEURSELS EN VOLKSBOEKIE OF ’N TRAKTAAT HOKHOKAAI FRAGMENTE IN WELLINGTON Breyten help Breytenbach Sentrum met Skeursels en [...]

0

GESOEK: #WaagsoosGracie VIR DIE BREYTENBACH SENTRUM

0

‘N BOODSKAP VAN BREYTEN: JAAREINDE JAARBEGIN

vriende, medesterwendes mag julle met die onskuld van ‘n kind vir wie die wêreld ‘n wonderwerk is nog nie weet van wrok en van vrees nog nie en nie meer krom getrek word van pyn en weemoed nie [...]

0

GRENDELS, SLOTTE, SLEUTELS – TUIN VAN DIGTERS 2020

Baie dankie aan almal wat saam met ons die grendels en slotte kom oopsluit het by die Tuin van Digters in Wellington op 27, 28 en 29 November 2020. DIE FEES LEEF AANLYN VOORT VANJAAR: Kyk na die [...]

1

‘n Brief om afgelewer te word in die Tuin

Erns Grundling lees Breyten Breytenbach se brief aan Ampie Coetzee tydens Tuin van Digters 2020 (Foto: Breyten se brief deur Willem Mulder)              [...]

0

Breyten Breytenbach se huldiging van Ampie Coetzee

                                                                                 « because I am not a god [...]

0

Afrikaanse taalstryder en -aktivis Ampie Coetzee sterf

Die Breytenbach-Sentrum in Wellington het met diepe hartseer verneem van die heengaan van prof. Ampie Coetzee, stigterslid van die Breytenbach Sentrum en ook die eerste voorsitter van die [...]

0

Pitte om op ’n graf te plant, September 2020

(in die verbygaan gedagtig aan Claude en Erik bo, Joorsie en Jan benede) ’n Man, hy was nie meer so jonk en sy oë nie te waffers nie, het in die leegheid van ’n gedagtegang per ongeluk in die [...]

0

Covid-19 stuit nie Sentrum se skryfskool

Die Coronavirus wat Suid-Afrika en groot dele van die wêreld feitlik tot stilstand geruk het, kon nie keer dat die Breytenbach Sentrum in Wellington se Afrikaanse prosa skryfskool, wat die [...]

page 1 of 3