breytenbach galery

Plek

breytenbach galery
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

02 Mar 2019

Tyd

11:00

Koste

R40 pp

Alleensaam – Gesprek oor kreatiwiteit as amulet teen pyn en verlies

Sluit Saterdag, 2 Maart, om 11:00 by ons aan vir hierdie boeiende gesprek, soos gelei deur ds. Danie du Toit en Marita de Wet, in die Breytenbach-galery oor pyn en verlies. Marita is ’n Jungiaanse analis. Toegang is R40 en sluit ’n glas wyn in.

X