
Anna Davel
Anna Davel, bekend vir haar heuningstem en lieflike weergawes van ou bekendes in Swing, Bossa Nova, Blues en Jazz kuier op Woensdag, 5 Desember, in Die Bôrdienghuis.
Sy en haar formidabele begeleier, Jaconell Mouton, sluit die jaar af op ‘n strelende noot.
Die vertoning word aangebied deur Wineland [email protected]ôrdienghuis en kaartjies kos R130 per persoon. Dit kan kan bespreek word by Quicket of 021 873 2786. Pizza’s en drinkgoed kan van 18:00 gekoop word