Organiseerder

Francois Lötter
Telefoon
021 873 2786
E-pos
francois@breytenbachsentrum.co.za
bôrdienghuis

Plek

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

01 Mar 2018

Tyd

18:30

Koste

R30 per persoon

Bekende skrywers by Breytenbach Boekklub in Wellington

Twee bekende Suid-Afrikaanse skrywers, Eben Venter en Hans du Plessis, kom gesels vroeg in Maart by die Boekklub oor hulle nuutste boeke. Venter op Donderdag  1 Maart oor sy boek Groen soos die hemel daarbo, en Du Plessis op Donderdag 8 Maart oor onder meer sy boek Drie vroue en ’n meisie. Albei gesprekke is om 18:30 vir 19:00 in Die Bôrdienghuis by die Breytentebach Sentrum. Kaartjies kos R30 per persoon en sluit ’n glasiewyn in. Bespreek by 021 873 6135 of 084 501 0355.

 

X