the book traders breytenbachsentrum

Organizer

Esther Kotze
Phone
021 873 7376
Email
[email protected]
the book traders

Location

the book traders
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

26 Sep 2017

Time

19:00 - 20:00

Cost

R30 pp

Bekendstelling van The Fifth Mrs. Brink – Karina M. Szczurek

The fifth Mrs. Brink is Karina Szcuzurek se boeiende memoir oor haar lewe voor, tydens en veral die laaste jaar na André P. Brink se dood tydens ‘n vlug  êrens oor Afrika.

Die Pools-gebore skrywer het André P. Brink as nege-en-twintigjarige student op ‘n lughawe in Venesië ontmoet. Hy was een-en -sewentig, geklee in ‘n ou paar jeans en ‘n leerbaadjie, sy die entoestiastiese en pragtige student met hare byna tot by haar heupe. Op ‘n trein na Salzburg het hulle hartstogtelik op mekaar verlief geraak.

Kom luister Dinsdag, 26 September, 18:30 vir 19:00 by die Bordienghuis hoe Karina in gesprek met Karin Schimke vertel hoe hierdie liefdesverhouding gedurende die tien jaar wat hulle saam was, ontvou het.

Kaartjies: R30.00 per person

Jou gratis glasie wyn word weer deur Simonsvlei geborg.

X
Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrumthe book traders breytenbachsentrum