Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum

Organizer

Jeanne-Mari Gerber
Phone
021 873 2786
Email
[email protected]
bôrdienghuis

Location

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

04 Feb 2018 - 04 Mar 2018

Time

18:00 - 19:00

Cost

R130 per persoon

Bibi se ‘Fotostaatmasjien’ oorgeklank

Een jaar na die verskyning van fotostaatmasjien, Bibi Slippers se bekroonde digbundel, word haar woorde nou ook oorgeklank.
Die musikante Willemien& en Jude HarpStar het saamgespan om ’n klompie eksperimentele toonsettings van die gedigte te skep wat die teks naboots, oormaak en herinterpreteer.
Kom luister na ’n program wat Bibi se voorlesing en woordkuns met Willemien en Jude se toonsettings en musikale avonture op harp en klavier kombineer.

https://www.youtube.com/watch?v=CqbMns_1tcM

Facebook-skakels: Jude HarpStar sowel as Willemien&

X
Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrumDie bôrdinghuis teater breytenbachsentrum