Organiseerder

Esther Kotze
Telefoon
021 873 7376
E-pos
thebooktraders@gmail.com
bôrdienghuis

Plek

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Meer inligting

Lees meer

Datum

03 Aug 2017

Tyd

18:00 - 20:00

Koste

R30.00 per persoon

Boekbekendstelling: Kamikaze van Rudie van Rensburg

The Book Traders in samewerking met Die Bordienghuis nooi almal vriendelik uit na ons splinternuwe boekklub se heel eerste boekbekendstelling. Kom drink ‘n gratis glasie wyn terwyl julle luister na wat Rudie van Rensburg te vertel het oor sy nuutste roman, Kamikaze.

Kamikaze is Van Rensburg se vyfde roman, na Pirana, Slagyster, Kopskoot en Judas. Die speurder, kaptein Kassie Kasselman, en sy kollega, Rooi, is weer terug met nog ’n gruwelike moordenaar om te vang.

 

X