the book traders breytenbachsentrum

Organizer

Esther Kotze
Phone
021 873 7376
Email
[email protected]
bôrdienghuis

Location

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

22 Nov 2018

Time

18:30

Cost

R30 pp

Boekklub: Jean Oosthuizen oor Die opkoms en val van die NG Kerk

Opkoms en val van die NG Kerk breytenbachsentrum
Jean Oosthuizen, bekende vryskutjoernalis wat tien jaar lank by Kerkbode in Wellington gewerk het, se boek, Die opkoms en val van die NG Kerk, het pas verskyn. Kom luister Donderdag 22  November by die Breytenbach-boekklub in Die Bôrdienghuis in Wellington wanneer hy oor die boek gesels. Dit begin 18:30 vir 19:00. Kaartjies kos R30 per persoon en sluit ‘n glas wyn en ligte
eetgoed in. Bespreek by 084 501 0355 of 021 873 7376.

X
Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrumDie bôrdinghuis teater breytenbachsentrum