Organiseerder

Chris van Niekerk
Telefoon
0834442354
E-pos
[email protected]
bôrdienghuis

Plek

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

18 Jan 2020

Tyd

11:00 - 13:00

Koste

R100 per persoon

Chris lees Breyten se gedigte

Die akteur Chris van Niekerk lees ’n persoonlike keuse uit die werk van Breyten Breytenbach voor.
“Voorlees van gedigte is vir my meer as ’n passie; en ek kies wat vir my betekenis het, of wat my roer of selfs in die wreedheid van die woord my hart kan uitmekaar ruk of my laat skater van die lag. Dis ’n skoonmaak met woorde wat die hart en siel uitvars en die nuwe winde van die woord laat inwaai.”
Saterdag 18 Januarie om 11:00 in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum in Burgerstraat 14, Wellington. Pizzas vir middagete te koop en die kroegie sal ook oop wees. Bespreek by [email protected] of 021 873 2786.

X