Organizer

Anne-Ghrett Erasmus
Phone
021 864 2988
Email
[email protected]
breytenbach galery

Location

breytenbach galery
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

01 Nov 2017 - 04 Nov 2017

Time

18:00

CPUT Wellingtonkampus Finalejaarstudente Kunsuitstalling

Die finalejaar-studente van die CPUT se Wellingtonkampus stal vanjaar vir die eerste keer hulle kunswerke in die Breytenbach Sentrum uit. Die opening is op 1 November om 18:00 en die uitstalling duur tot Saterdag 4 November. Besoektye daagliks van 09:00 tot 17:00 en Saterdag van 09:00 tot 13:00. Moenie die studente se besondere kunswerke misloop nie

 

X