the book traders breytenbachsentrum

Organizer

Esther Kotze
Phone
021 873 7376
Email
[email protected]
the book traders

Location

the book traders
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

12 Apr 2018

Time

18:30

Daniel Hugo stel nuwe bundel bekend

Een van Suid-Afrika se bekendse digters en ’n groot vriend van die Breytenbach Sentrum, se jongste digbundel, Openbare Domein, word op Donderdagaand, 12 April, in Die Bôrdienghuis bekendgestel. Dit is ’n geleentheid om beslis nie mis te loop nie. Die digter Danie Marais sal met Daniel gesels. Dit begin om 18:30 vir 19:00 en kos R30 per persoon, wat wyn en ligte versnaperinge insluit. Bespreek jou plek by The Book Traders-boekwinkel by [email protected] of 021 873 7376.

X
Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrumDie bôrdinghuis teater breytenbachsentrum