Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum

Organizer

Jeanne-Mari Gerber
Phone
021 873 2786
Email
[email protected]
bôrdienghuis

Location

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

24 Apr 2018

Time

18:30

Cost

R30.00

Die gewilde skrywer Rudie van Rensburg kom kuier ook

Die Breytenbach-boekklub kook behoorlik nadat dit verlede jaar amptelik by die Breytenbach Sentrum gevestig is en dit word ‘n bekende en gewilde klub vir skrywers en uitgewers. Die misdaadskrywer Rudie van Rensburg is weer hier – die keer met die bekendstelling van nog ‘n misdaadroman, Ys. Hy is Dinsdag 24 April om 18:30 vir 19:00 in Die Bôrdienghuis. Kaartjies kos R30 per persoon met wyn en iets te ete ingesluit. Bespreek by 02 873 7376 of 084 501 0355.

X
the book traders breytenbachsentrumDie bôrdinghuis teater breytenbachsentrum