Organiseerder

Anne-Ghrett Erasmus
Telefoon
021 864 2988
E-pos
galery@breytenbachsentrum.co.za
breytenbach galery

Plek

breytenbach galery
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

21 Jul 2018

Tyd

11:00

Die naakte waarheid – groepuitstalling deur mediese dokters

Kom kyk en luister op Saterdag 21 Julie om 11:00 by die Breytenbach-galery in Wellington na die opening van ‘n groepuitstalling deur mediese dokters – drr. Pierre Botes, Heinz Modler, Hannes Loots, Emile Manefeldt en Wim Gericke. Die openingspreker is die bekende neuroloog, dr. Dion Opperman.

Mediese dokters is kreatief in hulle beroepe, maar hierdie handvol, talentvolle dokters neem hulle talente veel verder en wend hulle tot die kwas, kamera en beitel om hulle verder uit te leef. Kom sluit aan vir ‘n glas wyn en beleef die wonderwêreld van hierdie professie se skeppende verbeeldings.

RSVP by galery@breytenbachsentrum.co.za of 021 8642988/ 0834150002

(Foto deur Die Burger: Murray la Vita en dr. Heinz Modler.)

X