Organiseerder

Anne-Ghrett Erasmus
Telefoon
021 864 2988
E-pos
galery@breytenbachsentrum.co.za
breytenbach galery

Plek

breytenbach galery
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

11 Nov 2017

Tyd

11:00

Eetbare onkruid

 

Kom luister, kyk en proe om 11:00 in die Breytenbach Galery na ‘n besondere sessie oor onkruid wat eetbaar is.
‘Edible Weeds’: Gesprek en rondleiding deur Gundula Deutschländer van Babylonstoren en Frans Mulder, kunstenaar en sjef. Hulle vertel meer oor, en laat almal wat wil, proe aan eetbare onkruid. Kunstenaars van die KOS-groepuitstalling vertel ook meer van hulle werk.

X