Organiseerder

Jeanne-Mari Gerber
Telefoon
021 873 2786
E-pos
teater@breytenbachsentrum.co.za
bôrdienghuis

Plek

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

26 Jan 2018

Tyd

20:00

Elvis Blue kom kuier

Maak solank reg en spaar die geldjies. Die gewilde Elvis Blue kom kuier sommer al vroeg in die nuwe jaar in Die Bôrdienghuis. Sorg dat jy Vrydagaand, 26 Januarie, oophou en sommer nou al jou bruingebrande vriende daarvan vertel – en saamnooi. Die vertoning begin 20:00 en jy kan nou al kaartjies bepreek by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786.

 

X