Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum

Organizer

Jeanne-Mari Gerber
Phone
021 873 2786
Email
[email protected]
bôrdienghuis

Location

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

05 Mei 2018

Cost

R140.00

Gerald Clark kom sing in die tuin

Die Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Gerald Clark, tree op Saterdag 5 Mei op by die Breytenbach-sentrum in Wellington, waar hy deesdae woon. Die konsert sal voorafgegaan word met die opening van sy vriendin, die Tsjeggiese kunstenaar Radka Bartosikova, se eerste uitstalling in Suid-Afrika. Gerald & Trio tree van 14:00 in the piazza tussen die hoofgebou en Die Bôrdienghuis-teater op.  Pizza’s en wyn sal verkoop word. Kaartjies vir die konsert kos R140 per persoon en kan bespreek word by [email protected] of 021 873 2786.

X