Organiseerder

Jeanne-Mari Gerber
Telefoon
021 873 2786
E-pos
teater@breytenbachsentrum.co.za
bôrdienghuis

Plek

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

07 Okt 2017

Tyd

20:00 - 23:00

Koste

R130 per persoon

GERT VLOK NEL KUIER IN DIE BÔRDIENGHUIS

 

Dit  gaan ‘beautiful!’ wees . . .

Soek jy ‘n rustige atmosfeer om te luister na nostalgiese Afrikaans geskryf en gesing deur sekerlik Suid-Afrika se voorste digter-sanger?
Dan is Die Bôrdienghuis-restaurantteater in Wellington die plek om Saterdagaand, 7 Oktober 2017, te wees wanneer die sanger en liedjieskrywer Gert Vlok Nel daar optree. Gert het bekendheid verwerf met sy trefferliedjie Beautiful in Beaufort-Wes en dit opgevolg met ewe hartroerende digtersliedjies wat hy sing soos niemand anders kan nie. Dit is beslis ‘n vertoning om nie mis te loop nie.

 

X