Organiseerder

Anne-Ghrett Erasmus
Telefoon
021 864 2988
E-pos
galery@breytenbachsentrum.co.za
breytenbach sentrum

Plek

breytenbach sentrum
burgerstraat 14, wellington

Datum

22 Jul 2017 - 17 Aug 2017

Tyd

11:00 - 17:00

Koste

Gratis

Groepuitstalling – gedigte in vlug

Die werk is magies en prikkel al die sintuie! ‘n Visuele, sensoriese ontploffing!

Die Breytenbach Galery nooi almal hartlik uit om na die groepuitstalling gedigte in vlug te kom kyk.

Daar is uiteenlopende werke – elkeen uitdagende skeppende kuns in eie reg – van Madeleine Marincowitz, Ronel Geldenhuys, Colleen Gericke, Adi Cloete, Wim Gericke, Kobus la Grange, Juanita Oosthuizen, Michelle Lefebvre, Anja van Wyk en Jana Visser asook Design Africa en die G9 Fotografiegroep.

Die uitstalling duur tot 17 Augustus 2017.

X