Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum

Organizer

Jeanne-Mari Gerber
Phone
021 873 2786
Email
[email protected]
bôrdienghuis

Location

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

20 Jul 2018

Time

20:00

Cost

R80

HA!Man en Belgiese digter kom kuier

Francois le Roux, oftewel ‘die HA!Man’ kuier op Vrydag 20 Julie saam met sy lewensgesellin en verhoog-‘vennoot’, die Belgiese digter Joke Debaere, in Die Bôrdienghuis. Francois se hoofinstrument is die tjello, maar hy span ook klavier, kein fluite en liggaamsbeweging in om die ‘HA!’ of innerlike gevoel – in die oomblik uit te druk.
Joke neem by tye plaas agter die mikrofoon en sy begin óf voorlees óf spontaan poësie te skep saam met die musiek.
Die vertoning begin om 20:00 in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum. Kaartjies is R80 per persoon en kan bespreek word by [email protected] of 021 873 2786.

X
Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum