breytenbachsentrum

Organizer

Jeanne-Mari Gerber
Phone
021 873 2786
Email
[email protected]

Location

le bac estate
Malmesbury Rd, Paarl, 7620
Category

Date

25 Nov 2018

Time

18:00

Cost

R80 pp

Klassieke konsert – uurlange somerkonsert

Die Breytenbach-sentrum se laaste Sondagmiddag klassieke konsert van die jaar aangebied in samewerking met Le Bac Estates en ondersteun deur die Rupert-musiekstigting, vind op 25 November plaas. Die pianis Tertia Visser-Downie sal saam met die jong violis Jordan Brooks, en die pianis Qden Blaauw, optree in ’n konsert wat die reeks op ’n hoogtepunt sal afsluit. Brooks sal Fratres – Arvo Part, Romanza Andalusa Sarasate, Zigeunerweisen Sarasate en Beethoven Spring Sonata (1ste beweging Beethoven) uitvoer.

Die uurlange Somerkonsert in Le Bac se konsertlokaal begin om 18:00. Kaartjies kos R100 per persoon en sluit ’n glasie wyn en ligte eetgoed in. Bespreek nou al by [email protected] of 021 873 2786.

X
the book traders breytenbachsentrumDie bôrdinghuis teater breytenbachsentrum