Organizer

Anne-Ghrett Erasmus
Phone
021 864 2988
Email
[email protected]
breytenbach galery

Location

breytenbach galery
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

02 Jun 2018

Time

11:00

Cost

R30

Kunsgesprek oor Olive Schreiner

Kom luister Saterdag 2 Junie om 11:00 in die Breytenbach-galery na ’n kunsgesprek oor Olive Schreiner, We need to talk about Olive, deur proff. Lou-Marie Kruger en Andries Bezuidenhout. Toegang is R30 per persoon en sluit ’n glas wyn in. Bespreek betyds by [email protected], 021 864 2988 of 083 415 0002.  

 

X
breytenbachsentrum