Organiseerder

Anne-Ghrett Erasmus
Telefoon
021 864 2988
E-pos
galery@breytenbachsentrum.co.za
breytenbach galery

Plek

breytenbach galery
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

05 Mei 2018

Tyd

11:00

Koste

Gratis

Kunsuitstalling – al die pad van Tsjeggië

Kom Saterdag 5 Mei om 11:00 by die Breytenbach Sentrum na die opening van die Tsjeggiese kunstenaar Radka Bartosikova se eerste kunsuitstalling in Suid-Afrika. Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Vernon Swart het haar werk beskryf as ‘vars en esteties bevredigend. Haar gebruik van kleur is sterk en ondersteun die komposisies baie goed’.

 

X