Organiseerder

Anne-Ghrett Erasmus
Telefoon
021 864 2988
E-pos
galery@breytenbachsentrum.co.za
breytenbach galery

Plek

breytenbach galery
burgerstraat 14, wellington

Datum

17 Feb 2018 - 09 Mar 2018

Tyd

11:00

Koste

R20 per persoon

Kunsuitstalling – Stories van ’n lewe

Die kunstenaar Wilna van der Walt se Stories van ’n lewe – Stories of a life (a symbolic approach to art), open Saterdag, 10 Februarie, om 11:00 in die Breytenbach Galery met die openingspreker Amanda Botha. Saterdag, 17 Februarie, om 11:00 is daar ’n begeleide deurloop met die kunstenaar (R20 per persoon met ’n glas wyn ingesluit) en Saterdag, 24 Februarie, om 11:00 tree Marita de Wet, ’n Jungiaanse analis, in gesprek met Wilna van der Walt (R30 met ’n glas wyn ingesluit). Die uitstalling duur tot 9 Maart 2018. Bespreek by galery@breytenbachsentrum.co.za of 021 864 2988.

X