Organizer

Anne-Ghrett Erasmus
Phone
021 864 2988
Email
[email protected]
breytenbach galery

Location

breytenbach galery
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

04 Aug 2018

Time

13:00

Cost

R130

Leon Gropp sing in Wellington

Die bekende toonsetter van gedigte, Leon Gropp, kuier spesiaal uit Gauteng in Wellington op Saterdag 4 Augustus 13:00 by die Breytenbach-sentrum. Sy vertoning volg op ‘n praajie in ie kusgalery deur dr. Heinz Modler, een van die kunstenaars in die goepuitstalling, Die naakte waarheid. Gropp sal toonsettings van NP Van Wyk Louw se gedigte sowel as van sy eie toonsettings sing.  Kaartjies vir die praatjie en vertoning kos R130 persoon en kan bespreek word by [email protected] of 021 8642988 / 0834150002 / 021 8732786. Dit sluit ’n glas wyn in en nog wyn en pizza’s sal ook gekoop kan word.

X
Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum