Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum

Organiseerder

Jeanne-Mari Gerber
Telefoon
021 873 2786
E-pos
teater@breytenbachsentrum.co.za.
bôrdienghuis

Plek

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

07 Sep 2018

Tyd

20:00

Koste

R120.00

Liedjieboer in Die Bôrdienghuis

Anton Goosen is net betyds om die bekende Waterblommetjies te kom sing en eet in die Boland. Aanhangers van die rou aardsheid van sy ‘homegrown’ musiek kan uitsien na al sy gewilde liedjies en vertellinge plus sy nuwe album PADKOS waaraan hy ses jaar lank gewerk het en te koop sal wees. Kom luister na al die ou bekendes en ontmoet die musieklegende op 7 September om 20:00 by Bôrdienghuis in Wellington. Pizzas en drankies vanaf 18:00. R120. Bespreek by Quicket of teater@breytenbachsentrum.co.za.

X
Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum