
Luna Paige in Die Bôrdienghuis
Die bekende en gewilde sangeres Luna Paige se konsert “Her Blues goes Acoustic” na die opening van die groepuitstaling op 9 Junie begin om 14:00 in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum. Kaartjies vir die konsert kos 150 per persoon en kan bespreek word by [email protected] of 021 8732786.