
Mallies en die sakemanne
Die gewilde oud-Wellingtonner, Mallies le Roux, en sy groep musikale sakemanne se optrede in Die Bôrdienghuis is een van die gewildste vertonings elke jaar. Moet dit nie misloop nie en bepreek sommer gou. Hulle tree Saterdagaand 20 Oktober om 20:00 op. Pizzas en drankies is van 18:00 te koop. Kaartjies kos R130 per persoon en kan bespreek word by [email protected] of 021 873 2786.