Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum

Organiseerder

Jeanne-Mari Gerber
Telefoon
021 873 2786
E-pos
teater@breytenbachsentrum.co.za.
bôrdienghuis

Plek

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

16 Nov 2018

Tyd

20:00

Koste

R150 pp

Mike and The Harmonix sing sestigs en sewentigs

Mike and the Harmonix by Bôrdinghuis breytenbachsentrum
Toe die gewilde Mike and the Harmonix vroeër vanjaar hulle gewilde Tribute to Abba in Die Bôrdienghuis gehou het, is op die tafels gedans en gevra vir nog. Mike en sy gewilde groep musikante is op Vrydag 16 November terug, die keer as die eerste kunstenaars om op die splinternuwe buitelugverhoog by Die Bôrdienghuis op te tree. Hulle gaan die voete laat jeuk en die stof laat staan met musiek uit die sestigs en sewentigs. Hulle sing liedjies van onder andere die Beatles, James Brown, Van Morrison, The Rolling Stones, Fleetwood Mac, Tina Turner, The Eagles, Stevie Wonder, Aretha Franklin, Elton John, The Beach Boys, Neil Diamond, en Queen. Die konsert begin om 20:00 maar pizzas en drankies word al van 18:00 verkoop.

X
breytenbachsentrumthe book traders breytenbachsentrum