bôrdienghuis

Plek

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

30 Mar 2019

Tyd

18:00

Koste

R150 pp

Mike & The Hormonix: A Tribute to the Beatles

Die gewilde Mike McNully and The Harmonix is weer terug op Die Bôrdienghuis se buiteverhoog na hulle suksesvolle Tribute to Abba wat oral vol uiters gewild was – ook vroeër vanjaar by die Breytenbach-sentrum. Dié keer is dit op Saterdag 30 Maart met Mike and the Harmonix ‘s Tribute to The Beatles.

As with the Abba tribute, The Beatles are brought to life with high energy and phenominal musicianship !

Die vertoning begin om 20:00 en pizza’s en drinkgoed kan van 18:00 gekoop word. Kaartjies kos R150 per person en kan bespreek word by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786.

X