Organizer

Jeanne-Mari Gerber
Phone
021 873 2786
Email
[email protected]
bôrdienghuis

Location

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

18 Nov 2017

Time

20:00 - 20:00

Cost

R100 per persoon

Mymymy se lirieke byt met ‘synth’-gedrewe musiek

Mymymy maak uiteenlopende “synth”-gedrewe popmusiek in Afrikaans en Engels. Musiek uit hulle debuut EP “Ons s’n is Beter” en talle nuwe materiaal word uitgevoer deur Conrad van Breda (Analoë Sintetiseerder) en Jana Oosthuizen (Stem).

Daarby saam videomateriaal, lirieke met byt en bonatuurlike klanke beteken dit dat hierdie vertoning nie misgeloop met word nie.

X
Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum