Organizer

Anne-Ghrett Erasmus
Phone
021 864 2988
Email
[email protected]
breytenbach galery

Location

breytenbach galery
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

23 Feb 2018 - 08 Mar 2018

Time

19:00

’n Student wys haar kunswerke

Finalejaar-studente van die CPUT se Wellingtonkampus het einde verlede jaar hul kunswerke in die Breytenbach Sentrum ten toon gestel. Een van die studente, Chrislie Dreyer, hou van 23 Februarie tot 8 Maart ’n solo-uitstalling op die grondvloer van die Breytenbach Sentrum. Die opening is die 23ste om 19:00. Verskeie ander projekte waarby lede van die gemeenskap betrek sal word, word vir die res van die jaar saam met die kunsdepartement van die CPUT beplan.

X
Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrumDie bôrdinghuis teater breytenbachsentrum