Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum

Organizer

Jeanne-Mari Gerber
Phone
021 873 2786
Email
[email protected]
bôrdienghuis

Location

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

02 Nov 2017

Time

20:00 - 22:00

Cost

R130 per persoon

NÁDINE KUIER IN DIE BÔRDIENGHUIS

Moenie uitstel nie! Sitplekke is beperk en koop nou jou kaartjie vir die gewilde sangeres en televisiepersoonlikheid Nádine se vertoning Donderdagaand 20:00 in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach Sentrum in Wellington. Kaartjies kos R130 per persoon en pizza’s en wyn kan van 18:00 gekoop word.

X
Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum