Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum

Organizer

Jessica Ruiters
Phone
(021) 873 2786
Email
[email protected]
bôrdienghuis

Location

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Category

Date

24 Feb 2018

Time

11:00

Cost

R50 per persoon

As … ons maar geweet het

’n Bespreking oor depressie deur ’n paneel wat die siekte – en verlies – aan eie lyf gevoel het: skrywer en joernalis Dana Snyman wat sy verloofde verloor het; psigiater Cobus McCallaghan, wat sy 21-jarige dogter verloor het, pediater Gerrit de Villiers, wat sy 16-jarige seun verloor het; en gespreksleier Lizette Rabe, wat haar 21-jarige seun verloor het. Dit vind paas op Saterdag, 24 Februarie, om 11:00 in Die Bôrdienghuis en kos R50 per persoon. Bespreek by [email protected] of 021 973 2786. Aangebied deur en ten bate van die Ithemba Stigting. Ithemba beteken hoop in isiXhosa.

X
Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum