Organiseerder

Jeanne-Mari Gerber
Telefoon
021 873 2786
E-pos
teater@breytenbachsentrum.co.za
bôrdienghuis

Plek

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

08 Des 2017

Tyd

20:00

Koste

R50

OrWellington en The Buckfever Underground

Die lo-fi Wellingtonse orkes OrWellington is weer aan die woeker met lewendige optredes. Hulle tree op saam met die gewilde The Buckfever Undergroud, met onder andere Toast Coetzer, reisjoernaal skrywer van Weg en gepubliseerde digter,  wat oudergewoonte die tone sal laat krul.  Beide groepe werk met ‘n digterlike aanslag en vertel stories in hul lirieke oor die geslag net duskant die sogenaamde ‘millennials’ . Kaartjies kos weer, soos in 2009 toe The Buckfever Underground in Wellington was, net R50 per persoon!

X