Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum

Organiseerder

Esther Kotze
Telefoon
021 873 7376
E-pos
thebooktraders@gmail.com
bôrdienghuis

Plek

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

06 Sep 2018

Tyd

18:30

Koste

R30.00

Skollie by die Breytenbach-boekklub

Die gewilde Breytenbach-boekklub bied op Donderdag 6 September ’n besondere boekgesprek aan wanneer Theo Kemp gesels met John W. Fredericks oor sy boek Skollie. Dit begin oudergewoonte 18:30 vir 19:00 in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum in Wellington. Kaartjies kos R30 per persoon en sluit ’n glas wyn en ligte eetgoed in. Bespreek by 084 501 0355 of 021 873 7376.

X
Die bôrdinghuis teater breytenbachsentrum