Organiseerder

Jeanne-Mari Gerber
Telefoon
021 873 2786
E-pos
teater@breytenbachsentrum.co.za
bôrdienghuis

Plek

bôrdienghuis
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

08 Nov 2017

Tyd

20:00 - 22:00

Koste

R130 per persoon

Jacobus Silwer & Soetmelk

Jacobus Silwer & Soetmelk gaan die voete behoorlik laat jeuk en die koppe laat dink met hulle musiek en sang.
Soetmelk bestaan uit Soetmelk Maas (sang, kitaar, bekfluitjie), Alla Wêreld (bas, kitaar, sang) en Verniel Claassens (Cajon), ‘n alternatiewe orkes van Parow-Noord. Hulle klank word die beste beskryf as ‘n ‘koel droë windjie op toer deur die Karoo’.
Jacobus Silwer is een van daardie bome wat laat blomme gemaak het en vertel met oorspronklike klanke en eiesoortige lirieke sy stories van groot word, Londen, struggles met allerlei dinge, en vele meer. Met kitaar, stem, Lizzie se trekklavier en plek-plek ‘n ander instrumentjie . . .

X