
Suidoosterfees soek plaaslike talent by Die Bôrdienghuis
Die Suidoosterfees soek vanjaar van September tot November weer plaaslike jong talent tussen 9 en 25 in gemeenskappe in die Wes-Kaap. Die semifinaal sal op 30 Maart 2019 van 12:00 tot 16:00 in V&A Waterfront se amfiteater plaasvind en die finaal op 27 April 2019 by die jaarlikse Suidoosterfees in Kaapstad. In Wellington vind die talentsoektog op Saterdag 22 September van 09:00 tot 16:00 in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum plaas. Belangstellende kan aansoek doen by [email protected], 021 406 2498 of WhatsApp na 084 282 2040. Die aansoekvorm kan ook voltooi word by: