Organiseerder

Anne-Ghrett Erasmus
Telefoon
021 864 2988
E-pos
galery@breytenbachsentrum.co.za
breytenbach galery

Plek

breytenbach galery
burgerstraat 14, wellington

Datum

15 Sep 2017 - 19 Okt 2017

Uitstalling: Uitdagend Skeppend

die breytenbach galery logo

nooi u hartelik uit na die opening van die groepuitstalling

“Uitdagend skeppend”

10 jaar later

20 x 20

uitdagend, bereidwilligheid te kenne te gee om met iem. mee te ding
skeppend, -e, makend, vormend; -arbeid

Ter viering van die Breytenbach Sentrum se 10 jarige bestaan, span ‘n groep kunstenaars saam om hierdie frase te vergestalt en te verbeeld. Nie net dien dit nog altyd as inspirasie vir die galery nie, maar het dit ons strewe geword om tydens elke uitstalling lyf en asem te gee aan hierdie woorde. Manie Rust se woord – uitnemendheid, -uistekend, voortreflik; par excellance, dien ook as inspirasie tot elke uitstalling.

Groepuitstalling met o.a.

Strijdom van der Merwe  I  Andries Bezuidenhout   Ingrid Winterbach  Sharlé Matthews  I  Weyers du Toit
Carina Stander  I  Nanette Ranger  I  Theresa Jo  I  Selwyn Pikeur  I  Susan Bloemhof   I  Theresa Collins  JP Meyer
André du Toit  I  Juhlene Moller  I  Frans Mulder  I  Jacques Dohnt   I  Susan Smuts  I Tina Nel   I  Bibi Slippers
Cathy Brennon  I  Lawrence Brennon   I  Hilda Kruger   I  Judy Woodborne  I  Riaan van Breda  I  Hardy Botha
Evette Weyers  I  Jennifer de Charmoy   I  Bastiaan van Stenis   I  Katie du Toit Barnard  I Ronel Human
Gerhard Human  I  Alexander Laurean  I  Eben van der Merwe  I  Michelle Davidson  I  Michelle Nigrini
Willem Pretorius  I  Marinda du Toit   I  Estelle Marais   I  Diane McLean   I  Anne Marais   I  Elsibe McGuffog  Mitch de Villiers

 

X