Organiseerder

Anne-Ghrett Erasmus
Telefoon
021 864 2988
E-pos
galery@breytenbachsentrum.co.za
breytenbach galery

Plek

breytenbach galery
burgerstraat 14, wellington
Kategorie

Datum

25 Nov 2017 - 15 Jan 2018

Uitstalling oor Kersfees

Hierdie pragtige groepuitstalling in die Breytenbach Galery duur tot 15 Januarie 2018. Kunstenaars wie se werke uitgestal word, sluit in Piet Grobler, Diek Grobler, Marinda du Toit, Bastiaan van Stenis, Madelein Marincowitz, Francois Alexander Steyn, Riek Jonker, Hannelie Taute, en Liekie Fouché. Die galery in die Breytenbach Sentrum in Burgerstraat 14 in Wellington kan daagliks besoek word van 09:00 tot 17:00 en Saterdae van 09:00 tot 13:00.

X