
Zirk van den Berg se boekbekendstelling
Zirk van den Berg, skrywer van Ek wens ek wens, gesels op Donderdag 7 Maart in Die Bôrdienghuis oor sy jongste boek EK WENS EK WENS sowel as van sy ander boeke. Die gesprek met Amanda Swart begin 18:30 vir 19:00. Dit kos R30 per persoon en sluit ’n glas wyn en ligte verversings in. Bespreek by 084 501 0355.