Tuin van Digters 2017: ’n oorsig

“Uitdagend skeppend”. Dit was die tema van vanjaar se Tuin van Digters. Die fees was volgepak met besprekings, uitstallings en musiek wat gesorg het dat daar iets op die program is vir almal. ’n [...]

Internasionale betrokkenheid by Afrikaans neem toe

Die plek van Afrikaans in dekolonisering, die doseer van die taal aan verskillende universiteite in die buiteland en probleme daarmee aan universiteite in Suid-Afrika het onlangs in die [...]