nuus
T’Sjoen oor taalkwessies en noodsaak van “krachten bundelen, banden smeden, de bestaande expertise delen”
Die nuwe akademiese jaar in België het pas begin en reeds is die internasionale gesprek tussen Afrikaanse en Nederlandse letterkundes op dreef, met Afrikaanse taal- en letterkunde in die klaskamer en op die program vir die vyfde Internasionale [...]
Video: ConVerse conversation at Tuin van Digters
PEN Afrikaans, with the support of PEN International, presented a panel discussion on the multilingual poetry anthology ConVerse at Tuin van Digters (Garden of Poets), an annual poetry festival hosted by the Breytenbach Centre in Wellington. [...]
Die werklike dialoog tussen Nederlands en Afrikaans as anderselwige gelykes begin nou eers
Breyten Breytenbach het aan Willem de Vries vertel van sy ervaring van ’n Nederland gerig op groter verruiming en bevryding en hoedat “Afrikaanse-Suid-Afrikaanse-Afrikane se inherente rykdom bestaan in die feit dat ons inheemsheid kom deur ons [...]
’n lokaal vir elke smaak
Troues, verjaardagvieringe, klein konferensie, produkbekendstellings, privaatkonserte, wynproeë, afskeidspartytjies, boekbekendstellings, boekklubbyeenkomste, stategiese sessies, skemerkelkbyeenkomste, inligtingsessies? Die Bôrdienghuis sowel as [...]
Sensuur: The President’s Keepers deur Jacques Pauw
Breyten Breytenbach Vergun my asseblief om my ontsteltenis so sterk moontlik uit te spreek oor die druk geplaas op NB Uitgewers dat Jacques Pauw se boek doodgesmoor moet word – uitgeoefen deur prokureurs wat optree namens die Suid-Afrikaanse [...]
Tuin van Digters 2017: ’n oorsig
“Uitdagend skeppend”. Dit was die tema van vanjaar se Tuin van Digters. Die fees was volgepak met besprekings, uitstallings en musiek wat gesorg het dat daar iets op die program is vir almal. ’n Hoogtepunt op vanjaar se program was die [...]
Internasionale betrokkenheid by Afrikaans neem toe
Die plek van Afrikaans in dekolonisering, die doseer van die taal aan verskillende universiteite in die buiteland en probleme daarmee aan universiteite in Suid-Afrika het onlangs in die Universiteit van Kaapstad, asook op die Tuin van [...]
Breyten Breytenbach: oorhandiging van die 2017 Zbigniew Herbert-letterkundeprys
Die 2017 Zbigniew Herbert-letterkundeprys is aan Breyten Breytenbach toegeken en die oorhandiging het op 25 Mei 2017 in Warskou plaasgevind. Jerzy Koch en Karen Kuhn deel hul indrukke. Jerzy Koch Warskou lê ver. Altans van Wrocław waar ek [...]
Breytenbach wen top internasionale toekenning
Breyten Breytenbach is aangewys as die wenner van die 2017 Zbigniew Herbert Internasionale Literêre Toekenning. Breytenbach, ’n Suid-Afrikaanse digter, skrywer en kunstenaar, was vir etlike jare ’n politieke gevangene tydens die apartheidsera en [...]
Persvrystelling: Nuwe bestuurder vir die Breytenbach Sentrum op Wellington
Francois Lötter, voormalige senior assistentredakteur van Die Burger en Beeld, is met ingang van 1 Mei 2017 aangestel as bestuurder van die Breytenbach Sentrum, ’n multidissiplinêre kultuursentrum op Wellington. Lötter het na sy studies aan die [...]