the book traders

“I love walking into a bookstore. It’s like all my friends are sitting on shelves, waving their pages at me.”
― Tahereh Mafi 

The Book Traders is al sestien jaar ‘n gevestigde onafhanklike boekwinkel op Wellington en is ook al die afgelope tien jaar deel van die Breytenbach Sentrum.

Regular vistors will know that this book store is filled with excellent quality second-hand as well as new books. Five rooms filled with a wide variety of genres are any bibliophile’s dream. We are especially proud of our children’s section as we offer good books at affordable prices. Our more recent success is the addition of the Africana room filled with treasures to please even the most fussy collector.

Behalwe vir ons wye verskeidenheid fiksie en nie-fiksie, verkoop ons ook internasionaal en poog om namens ons kliënte spesifieke boeke op te spoor.

bidorbuy-logo

See what we have available on bid or buy

breytenbach boekklub

Die Breytenbachsentrum gaan in die toekoms ‘n gereelde Boekklub-byeenkoms hou. Ons gaan op ‘n maandelikse basis bymekaarkom om nuwe boeke wat lesers opgewonde maak, te bespreek. Hou ons program dop vir details.

program

Geen event gekry

wat is op facebook

1 uur gelede

Breytenbach Sentrum

SENIORS VAN DIE KAAP BESOEK SENTRUM
Altesame 24 seniors van die Stellenberg NG Kerk het kom kyk wat alles by die Breytenbach Sentrum gebeur. Ds. Bremer Gericke het in Die Bôrdienghuis vir hulle van Breyten se gedigte voorgelees.
... Sien meerSien minder

SENIORS VAN DIE KAAP BESOEK SENTRUM
Altesame 24 seniors van die Stellenberg NG Kerk het kom kyk wat alles by die Breytenbach Sentrum gebeur. Ds. Bremer Gericke het in Die Bôrdienghuis vir hulle van Breyten se gedigte voorgelees.

Comment on Facebook

Voortreflik 😁 - BS is topklas voorbeeld (van 'n Sentrum) waar kunste, kultuur en gemeenskaps (projekte) - aksies mekaar vind. Dankie Francois Lotter en u span (F. Theron W/S bestuur)

1 dag gelede

Breytenbach Sentrum

MATHYS IN WELLINGTON
Vrydagaand 25 Augustus gaan 'n spesiale aand in die pragtige Bordienghuis by die Breytenbach Sentrum wees wanneer Mathys Roets 'n verskeidenheid van sy pragtige liedjies gaan sing. Dit begin 20:00, maar kom al 18:00 wanneer pizza's en wyn verkoop word. Kaartjies R130. Bespreek vooraf by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786 om seker te maak jy mis nie uit nie.
... Sien meerSien minder

MATHYS IN WELLINGTON
Vrydagaand 25 Augustus gaan n spesiale aand in die pragtige Bordienghuis by die Breytenbach Sentrum wees wanneer Mathys Roets n verskeidenheid van sy pragtige liedjies gaan sing. Dit begin 20:00, maar kom al 18:00 wanneer pizzas en wyn verkoop word. Kaartjies R130. Bespreek vooraf by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786 om seker te maak jy mis nie uit nie.

2 dae gelede

Francois Theron

Baie geluk aan die Breytenbach Sentrum span wat Saterdag vir Mallies en die Sakemanne aangebied het - wat 'n bakgat aand! (F. Theron) ... Sien meerSien minder

5 dae gelede

Breytenbach Sentrum

MATHYS ROETS IN DIE BÔRDIENGHUIS
Vrydag 25 Augustus 2017
Kom luister hoe sing Mathys Roets 'n verskeidenheid van sy gewildste liedjies in Die Bôrdienghuis in Wellington
DATUM: Vrydag 25 Augustus 2017
TYD: 20:00 (Pizza's en wyn van 18:00 te koop)
PRYS: R130 per kaartjie
Bespreek by 021 873 2786 of teater@breytenbachsentrum.co.za
... Sien meerSien minder

MATHYS ROETS IN DIE BÔRDIENGHUIS
Vrydag 25 Augustus 2017
Kom luister hoe sing Mathys Roets n verskeidenheid van sy gewildste liedjies in Die Bôrdienghuis in Wellington
DATUM: Vrydag 25 Augustus 2017
TYD: 20:00 (Pizzas en wyn van 18:00 te koop)
PRYS: R130 per kaartjie
Bespreek by 021 873 2786 of teater@breytenbachsentrum.co.za
Laai meer

belangrike inligting

besigheidsure/business hours

Ma. – Vry. 09:00 – 17:00
Sat. 09:00 – 13:00
Closed on Public Holidays

kontakbesonderhede/contact details

Esther Kotze
Tel: 021 873 7376 / 072 997 4813
E-pos: thebooktraders@gmail.com

besprekings/bookings

The Book Traders
021 873 7376
072 997 4813

Thanks!

  • We Source Books

    Let us know and we shall try our best to find a copy of that special book you've been looking for. If we cannot find it immediately your request will be put on our permanent search list and we'll keep looking. Please complete the form below to let us know which book you are looking for.