gemeenskapsprojekte
Die Breytenbach Sentrum huisves ’n verskeidenheid kursusse waardeur kreatiwiteit en vaardighede in die kunste geslyp word. Ons reik ook uit na die verskillende gemeenskappe in ons omgewing met ’n aantal projekte en inisiatiewe.
Kontak gerus vir Jessica Ruiters by info@breytenbachsentrum.co.za of 021 8732786 indien jy betrokke wil raak.
huurders
Daisy kinderklere en -geskenke
Anasta Brits maak pragtige kinderklere en -geskenke by die sentrum.
Kontak: 084 207 4639 / anastabrits@gmail.com
Lanése Knipe
Arbeidsterapie deur Obé Mouton.
Kontak: 072 200 8717 / lk.occupationaltherapy@gmail.com
SmartBrain & iTeach 4 You
SmartBrain: Kinderontwikkeling Instituut, Lees- en Studiesentrum vir individuele aandag
iTeach 4 You: Syfers, Tale en Studiehulp
Kontak: Yolanda by 078 102 0152 / yolanda.iteach@gmail.com
Prints
Hand tekstieldruk (silk screen printing)
Kontak: Fahema Zlomke by 083 345 8948 / fahemazlomke@gmail.com
Dance Mouse
‘n Prettige dansprogram vir seuns en meisies, vanaf Gr. 000 tot 3. Hip Hop, Freestyle, Hip-Tap, Rock ‘n Roll, Disco, Hula, Modern, Jazz en meer.
Kontak: 071 480 8132 / stellenbosch@dancemouse.co.za
Ukuyila – Web & Branding Agency
Grafiese ontwerp, webtuiste ontwerp en ontwikkeling, asook web ‘hosting’.
Kontak: Christine Goosen of Gavin Young by info@ukuyila.com