0

GESOEK: #WaagsoosGracie VIR DIE BREYTENBACH SENTRUM

0

‘N BOODSKAP VAN BREYTEN: JAAREINDE JAARBEGIN

vriende, medesterwendes mag julle met die onskuld van ‘n kind vir wie die wêreld ‘n wonderwerk is nog nie weet van wrok en van vrees nog nie en nie meer krom getrek word van pyn en weemoed nie [...]