VERSLAG: VOORSITTER VAN DIE BREYTENBACH TRUST 2023 Beste Trustees & Direksielede My grootste gewaarwording wanneer ek aan 2023 nadink, is dat ons inderdaad teruggekeer het na die groot [...]
Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) het op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober 2021 die 10de [...]
VIRTUELE BEKENDSTELLING VAN BREYTEN BREYTENBACH SE KUNSUITSTALLING SKEURSELS EN VOLKSBOEKIE OF ’N TRAKTAAT HOKHOKAAI FRAGMENTE IN WELLINGTON Breyten help Breytenbach Sentrum met Skeursels en [...]
vriende, medesterwendes mag julle met die onskuld van ‘n kind vir wie die wêreld ‘n wonderwerk is nog nie weet van wrok en van vrees nog nie en nie meer krom getrek word van pyn en weemoed nie [...]
Baie dankie aan almal wat saam met ons die grendels en slotte kom oopsluit het by die Tuin van Digters in Wellington op 27, 28 en 29 November 2020. DIE FEES LEEF AANLYN VOORT VANJAAR: Kyk na die [...]