DERTIENDE TUIN VAN DIGTERS OP 13 EN 14 SEPTEMBER 2024 BY BREYTENBACH SENTRUM IN WELLINGTON

Breytenbach Sentrum 2023 Verslae

VERSLAG: VOORSITTER VAN DIE BREYTENBACH TRUST 2023 Beste Trustees & Direksielede My grootste gewaarwording wanneer ek aan 2023 nadink, is dat ons inderdaad teruggekeer het na die groot [...]

TWAALFDE TUIN VAN DIGTERS OP 15 EN 16 SEPTEMBER 2023 BY BREYTENBACH SENTRUM IN WELLINGTON

ELFDE TUIN VAN DIGTERS OP 7 EN 8 OKTOBER 2022 BY BREYTENBACH SENTRUM IN WELLINGTON

TIENDE TUIN VAN DIGTERS IN OKTOBER 2021 IN WELLINGTON

Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) het op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober 2021 die 10de [...]

Tuin van Digters 2019 vier 80 jaar saam met Breyten

musiek

Galakonsert – met die Wellingtonse Jeugorkes (Ondersteun deur die NLC (National Lottery Commission) In samewerking met Kunstekaap) Ná die suksesvolle galakonsert in 2015 – toe ’n stampvol [...]

drama

Kaleidoskoop-dramageselskap (Ondersteun deur die NLC (National Lottery Commission) en Distell) Die Kaleidoskoop-dramageselskap bestaan uit Joshua Meyer, Wayne Galant, Gaireyah Fredericks, [...]

poësie

Mengelmoes digters Ondersteun deur die NLC (National Lottery Commission) en die Rupert Onderwysstigting Fasiliteerder: Diana Ferrus Hierdie groep digters kom naweke by die sentrum byeen om aan [...]

lees en skryfprojekte

Lees- en leerprogram Ondersteun deur die Rupert-onderwysstigting In samewerking met Vriende van Afrikaans (ATKV) Fasiliteerder: Charmaine Rhoda Hierdie projek het in Maart 2015 by vier skole [...]

page 1 of 2