musiek

Galakonsert – met die Wellingtonse Jeugorkes (Ondersteun deur die NLC (National Lottery Commission) In samewerking met Kunstekaap) Ná die suksesvolle galakonsert in 2015 – toe ’n stampvol [...]

drama

Kaleidoskoop-dramageselskap (Ondersteun deur die NLC (National Lottery Commission) en Distell) Die Kaleidoskoop-dramageselskap bestaan uit Joshua Meyer, Wayne Galant, Gaireyah Fredericks, [...]

poësie

Mengelmoes digters Ondersteun deur die NLC (National Lottery Commission) en die Rupert Onderwysstigting Fasiliteerder: Diana Ferrus Hierdie groep digters kom naweke by die sentrum byeen om aan [...]

lees en skryfprojekte

Lees- en leerprogram Ondersteun deur die Rupert-onderwysstigting In samewerking met Vriende van Afrikaans (ATKV) Fasiliteerder: Charmaine Rhoda Hierdie projek het in Maart 2015 by vier skole [...]

ander werksgerigte opleidingsprojekte

Dagsorg Ondersteun deur die Drakenstein Munisipaliteit (Wellington-wyke 1 & 29) en die Rupert-onderwysstigting Fasiliteerder: Charmaine Rhoda In hierdie kursus word werklose vroue tussen die [...]

visuele kunsprojekte

Tekstieldruk Fasiliteerder: Fahima Zlonke Die Breytenbach Sentrum het ’n paar jaar gelede werklose individue uit kwesbare gemeenskappe opgelei om syskermdrukwerk te kan doen. Een van die [...]

skryfskool vir prosa-skrywers

Skryfskool vir prosa-skrywers Ondersteun deur die Jannie Mouton Stigting Fasiliteerder: Rachelle Greeff Hierdie kursusse word reeds vir 4 jaar, elkeen oor ’n periode van nege maande, aangebied [...]

page 1 of 2